Recent News

Categories:

Going Green

Green path trees

Winter is right around the corner, it’s time to rearrange your closet and prepare yourself for those long, cold winter nights. Going green is not only fashionable but it is good for the environment! Start with the small things; switch off all unused appliances, cell phones, and laptops charging times need to be monitored. When [...]

Read More 0 Comments

Hoekom dit Voordelig is om jou Badkamer te Hermodelleer

Jou huis is heelwaarskynlik jou waardevolste belegging; en alhoewel verandering en opgraderings nogal duur kan wees, is dit die moeite werd. Dit bied nie net ‘n lekker leefarea vir jou en jou gesin nie, maar dit stoot ook die waarde van jou huis op. Van al die vertrekke in die huis is die badkamer nie [...]

Read More 0 Comments

Wenke om “Groen” te Leef

Die omgewing is ‘n belangrike aspek van ons allerdaagse lewe en dit word al hoe meer nodig om meer “groen” te leef; nie net om geld te bespaar nie maar om ook die omgewing in ag te neem en onnodige besoedeling te bekamp. Daar is baie wat ons kan doen om ons omgewing te spaar, [...]

Read More 0 Comments

Die Uitsit van Huurders – Wat om te Doen

Moeilike huurders kan menigte verhuurders kopsere veroorsaak, maar om additionele kostes en moeilikheid te voorkom moet die regte prosedures gevolg word wanneer daar beoog word om ‘n huurder uit te sit. Die regte proses moet ‘n hofbevel insluit, en die verhuurder moet seker maak dat die wetlike proses binne ‘n sekere tydperk gedoen word. In [...]

Read More 0 Comments